Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Donderdag Aand Byeenkoms Met Gasspreker Past. Ockie Fourie – Meyerton

11 September 2025 @ 19:00

U word hatlik uitgenooi om by ons aant te sluit Donderdag aand om 19H00 te Meyerton Revival Ministries. Ons gasspreker is Evangelis en Pastoor Ockie Fourie. Kom luister na Ockie se dinamiese getuienis. Ockie het ook ‘n besonderse genesings en bevrydings bediening, so as jy siek is of jy voel die druk van die gejaagde lewe raak te veel, Ons God en Liefdevolle Vader het nog nooit verander nie. Daar sal beslis tyd afgestaan word vir gebel. Bring jou famielie en vriende en word vernuwe deur die Krag van die Heilige Gees. Sien julle daar.

Organizer

Venue