Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Ockie Fourie – Geroep Om Te Getuig – Randvaal

7 February @ 09:00
R50

U word hartlik uitgenooi om die oggend van 07/02/2026 09H00 vir 09H30 by Sublieme in Randvaal, saam met ons te kom gieniet. Evangelis en Prediker Dr Ockie Fourie is die gasspreker. Hy gaan sy kragtige getuienis met ons deel oor hoe ‘n God van Liefde hom in ‘n kwessie van vyf maande,twee maal uit die dood wakker gemaak het om skaamteloos die Evangelie van Jesus Christus te verkondig. U mag dit nie misloop nie. Ockie bedien ook in gebed van siektes tot bevryding.

Kaartjies is beskikbaar teen R50 per kaartjie

Bespreek asseblief vroegtydig. WhatsApp vir besprekings – 0648938491

Ligte verversings met koffie en vrugtesap sal voorsien word

Organizer

  • Vir besprekings WhatsApp – 0648938491

Venue