Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Getuienis En Genesings Diens Met Evangelis Ockie Fourie – Groblersdal – Limpopo

1 November @ 09:00

U word hartlik uitgenooi om tyd saam met ons te kom spandeer by die Ruby River Oord te Groblersdal. Evangelis Ockie Fourie gaan die Woord bedien en ook sy kragtige getuienis met ons deel.Ockie bedien ook in genesing en bevryding. Daar sal beslis tyd afgestaan word om vir diegene te bid wat gebed nodig het. Ons dien ‘n God van Liefde en Genade wat nogsteeds wonders doen. Bring U vriende en famielie. Almal is welkom.

Organizer

  • Ollie
  • Done 076 472 7823

Venue