Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Manne Spitbraai – Marble Hall

26 July 2025 @ 16:00

Die manne van Marble Hall word hartlik uitgenooi om saam met ons te kom eet en tyd te spandeer. Evangelis Ockie Fourie gaan ons met Woord bedien en ons ook vertel van hoe ‘n liefdevolle God hom verlos het van ‘n lewe waarin hy vasgevang was in bendebedrywighede en verslawing. en hoe hy gesterf het en die God van Lewe hom uit die dood wakker gemaak het om Sy Evangelie van verlossing en Liefde te verkondig. Moet dit asseblief nie misloop nie!!! Ockie sal ook vir mense bid vir genesing en bevryding. Sien julle daar.

 

Plaas Rietfontein, N11 tussen marble Hall en Roetdan, oorkant Kwe Kwe Lodge

Die ete word voorsien, bring eie drinkgoed en ‘n kampstoel

Slegs die manne die keer. Geen kinders en vrouens.

Venue