BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-// - ECPv6.15.20//NONSGML v1.0//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-ORIGINAL-URL:https://www.ockiefourie.co.za
X-WR-CALDESC:Events for 
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-Robots-Tag:noindex
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
DTSTART:20250101T000000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20260314T100000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20260314T100000
DTSTAMP:20260419T130407
CREATED:20260309T140808Z
LAST-MODIFIED:20260309T141240Z
UID:8055-1773482400-1773482400@www.ockiefourie.co.za
SUMMARY:Manne Ontbyt Met Evangelis Ockie Fourie - NG Kerk - Horison-Noord
DESCRIPTION:Die manne Horison-Noord word hartlik uitgenooi om ‘n manne ontbyt saam met ons te kom geniet. Ons gas is Dr Ockie Fourie. Ockie deel graag sy getuienis oor hoe ‘n God van Liefde hom verlos het vanuit die onderwereld van bendebedrywighede en hom ook verlos het van algehele verslawing. Ockie bid ook vir siekes en spreek die wat gebonde is vry\, deur die Krag van die Heilige Gees. \nKoste vir die ontbyt beloop R100\, en plekke kan deur die Kerk kantoor bespreek word. Die bankbesonderhede is beskikbaar op aanvraag. \nMoet dit asseblief nie misloop nie!!!!
URL:https://www.ockiefourie.co.za/events/manne-ontbyt-met-evangelis-ockie-fourie-ng-kerk-horison-noord/
LOCATION:NG Kerk Horison-Noord\, Pigeon Str\, Horison\, Roodepoort\, Gauteng\, 1724\, South Africa
CATEGORIES:Manne Oggend
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://www.ockiefourie.co.za/wp-content/uploads/14032026.jpg
ORGANIZER;CN="Ds Noel":MAILTO:kerkkantoor@ngkhorison-noord.co.za
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20260315T093000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20260315T093000
DTSTAMP:20260419T130407
CREATED:20260309T134545Z
LAST-MODIFIED:20260309T142155Z
UID:8050-1773567000-1773567000@www.ockiefourie.co.za
SUMMARY:Sondag Oggend Diens Met Evangelis Ockie Fourie - Lede in Christus Kerk - Newlands Gemeente
DESCRIPTION:Evangelis Ockie Fourie bedien die Woord Sondag oggend 15 Maart 2026 by die Lede In Christus Gemeente te Newlands. U word hartlik uitgenooi om die diens saam met ons te kom luister na die Woord van ‘n God van Liefde. Daar sal beslid tyd afgestaan word om vir siekes te bid\, en vir bevryding. Ockie het ‘n dinamiese getuienis wat beslis jou hart sal aanraak\, en deur die Krag van die Heilige Gees bedien hy in Liefde. Bring jou vriende en famielie saam. Sien julle daar
URL:https://www.ockiefourie.co.za/events/sondag-oggend-diens-met-evangelis-ockie-fourie-lede-in-christus-kerk-newlands-gemeente/
LOCATION:Lede in Christus Kerk – Newlands\, 80 Italian Road\, Newlands\, Gauteng\, 7700\, South Africa
CATEGORIES:Praise and Worship,Prayer for the Sick,Sermon,Word and Testimony
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://www.ockiefourie.co.za/wp-content/uploads/WhatsApp-Image-2026-03-06-at-19.35.37.jpeg
ORGANIZER;CN="Lede in Christus Kerk - Newlands":MAILTO:renier.jvrensburg@ledeinchristuskerk.co.za
END:VEVENT
END:VCALENDAR