
- This event has passed.
Sondag Oggend Diens Met Evangelis Ockie Fourie – Lede in Christus Kerk – Newlands Gemeente
15 March @ 09:30

Evangelis Ockie Fourie bedien die Woord Sondag oggend 15 Maart 2026 by die Lede In Christus Gemeente te Newlands. U word hartlik uitgenooi om die diens saam met ons te kom luister na die Woord van ‘n God van Liefde. Daar sal beslid tyd afgestaan word om vir siekes te bid, en vir bevryding. Ockie het ‘n dinamiese getuienis wat beslis jou hart sal aanraak, en deur die Krag van die Heilige Gees bedien hy in Liefde. Bring jou vriende en famielie saam. Sien julle daar

