
- This event has passed.
Manne Ontbyt Met Evangelis Ockie Fourie – NG Kerk – Horison-Noord
14 March @ 10:00
R100
Die manne Horison-Noord word hartlik uitgenooi om ‘n manne ontbyt saam met ons te kom geniet. Ons gas is Dr Ockie Fourie. Ockie deel graag sy getuienis oor hoe ‘n God van Liefde hom verlos het vanuit die onderwereld van bendebedrywighede en hom ook verlos het van algehele verslawing. Ockie bid ook vir siekes en spreek die wat gebonde is vry, deur die Krag van die Heilige Gees.
Koste vir die ontbyt beloop R100, en plekke kan deur die Kerk kantoor bespreek word. Die bankbesonderhede is beskikbaar op aanvraag.
Moet dit asseblief nie misloop nie!!!!

