Featured
Manne Ontbyt Met Evangelis Ockie Fourie – NG Kerk – Horison-Noord
NG Kerk Horison-Noord Pigeon Str, Horison, RoodepoortDie manne Horison-Noord word hartlik uitgenooi om 'n manne ontbyt saam met ons te kom geniet. Ons gas is Dr Ockie Fourie. Ockie deel graag sy getuienis oor hoe 'n God van Liefde hom verlos het vanuit die onderwereld van bendebedrywighede en hom ook verlos het van algehele verslawing. Ockie bid ook vir siekes en […]
R100

