
Ockie Fourie – Geroep Om Te Getuig – Randvaal
U word hartlik uitgenooi om die oggend van 07/02/2026 09H00 vir 09H30 by Sublieme in Randvaal, saam met ons te kom gieniet. Evangelis en Prediker Dr Ockie Fourie is die gasspreker. Hy gaan sy kragtige getuienis met ons deel oor hoe 'n God van Liefde hom in 'n kwessie van vyf maande,twee maal uit die […]
R50

