Featured
Gesins Braai Saam Met Evangelis Ockie Fourie – Marble Hall
Selah - Marble Hall Plaas Rietfontein, N11, Marble HallGesinne en vriende van die Marble Hall omgewing word hartlik uitgenooi om die gesins braai saam met ons te kom geniet. Evangelis en Prediker Ockie Fourie gaan daar wees. Ockie is gered vanuit 'n lewe van verslawing en bende bedrywighede, en bedien vandag die Evangelie van Verlossing en Liefde. Kom vir gebed en vir genesing. […]

