
- This event has passed.
Gesins Braai Saam Met Evangelis Ockie Fourie – Marble Hall
27 July 2025 @ 11:00

Gesinne en vriende van die Marble Hall omgewing word hartlik uitgenooi om die gesins braai saam met ons te kom geniet. Evangelis en Prediker Ockie Fourie gaan daar wees. Ockie is gered vanuit ‘n lewe van verslawing en bende bedrywighede, en bedien vandag die Evangelie van Verlossing en Liefde. Kom vir gebed en vir genesing. Die God wat ons dien het nog nooit verander nie.
Bring jou vleis, iets te drinke en n kampstoel. Bykosse en hout sal voorsien word. Bring jou famielie en vriende en kom met ‘n verwagting!!!! Sien julle daar

