
Manne Spitbraai – Marble Hall
Featured
Selah - Marble Hall
Plaas Rietfontein, N11, Marble Hall, Limpopo, South Africa
Die manne van Marble Hall word hartlik uitgenooi om saam met ons te kom eet en tyd te spandeer. Evangelis Ockie Fourie gaan ons met Woord bedien en ons ook vertel van hoe 'n liefdevolle God hom verlos het van 'n lewe waarin hy vasgevang was in bendebedrywighede en verslawing. en hoe hy gesterf het […]

