
Sondag Oggend Diens Met Evangelis Ockie Fourie – Lede in Christus Kerk – Newlands Gemeente
Featured
Lede in Christus Kerk - Newlands
80 Italian Road, Newlands, Gauteng, South Africa
Evangelis Ockie Fourie bedien die Woord Sondag oggend 15 Maart 2026 by die Lede In Christus Gemeente te Newlands. U word hartlik uitgenooi om die diens saam met ons te […]


