
Ockie Besoek Groblersdal
Ockie besoek eersdaags Groblersdal om te bedien. Meer inligting sal later bekend gemaak word

Ockie besoek eersdaags Groblersdal om te bedien. Meer inligting sal later bekend gemaak word

Die manne van Marble Hall word hartlik uitgenooi om saam met ons te kom eet en tyd te spandeer. Evangelis Ockie Fourie gaan ons met Woord bedien en ons ook vertel van hoe 'n liefdevolle God hom verlos het van 'n lewe waarin hy vasgevang was in bendebedrywighede en verslawing. en hoe hy gesterf het […]

Ockie besoek eersdaags Marble Hall om te bedien. Meer inligting sal later bekend gemaak word

Gesinne en vriende van die Marble Hall omgewing word hartlik uitgenooi om die gesins braai saam met ons te kom geniet. Evangelis en Prediker Ockie Fourie gaan daar wees. Ockie is gered vanuit 'n lewe van verslawing en bende bedrywighede, en bedien vandag die Evangelie van Verlossing en Liefde. Kom vir gebed en vir genesing. […]

Ockie will be one of the guest speakers at the MMC Border 2025. ETHOS OF MIGHTY MEN After careful consideration and planning in the wake of our Mighty Men Conferences with leaders and those who are potentially wanting to organize Mighty Men Conferences from now on wards, the administration has advised that I would […]

Donderdag Aand Byeenkoms Met Gasspreker Past. Ockie Fourie - Meyerton

Ockie will be spreading the Word and share his testimony in an open air event in conjuction with Woord En Brood Ministries in Meyerton on 07/10/25 at 18H00. There will be time set apart to heal the sick and to set the captives free. Do not miss out on this oppertunity. Come and bring your […]

Ockie will be one of the guest speakers at the MMC Border 2025. ETHOS OF MIGHTY MEN After careful consideration and planning in the wake of our Mighty Men Conferences with leaders and those who are potentially wanting to organize Mighty Men Conferences from now on wards, the administration has advised that I would […]

Evangelist Ockie Fourie will be the guest speaker at Passion in Action Ministries in alberton North. He will be sharing how a God of Love and Grace saved him from a life of crime, and changed his life to become an Evangelist and Pastor. Ockie Ministers in healing and deliverance, so if you are sick […]

Evangelist Ockie will be sharing the Gospel at the Passion In Action Mininistries on Sunday morning 25/01/2026. Come and listen how a God of Love delivered Ockie and completely changed his life. Time will be given for prayer and deliverance, so if you are sick dont miss out on your healing. See you there.

U word hartlik uitgenooi om die oggend van 07/02/2026 09H00 vir 09H30 by Sublieme in Randvaal, saam met ons te kom gieniet. Evangelis en Prediker Dr Ockie Fourie is die gasspreker. Hy gaan sy kragtige getuienis met ons deel oor hoe 'n God van Liefde hom in 'n kwessie van vyf maande,twee maal uit die […]

From gangsters to sons of God. Dr Ockie Fourie and Pastor Juan van Niekerk will be sharing their testimonies on how God is transforming lives and using ordinary people to change a nation. Revival is here in our local community, and all are welcome—especially the lost and hurting. These powerful testimonies will leave lives changed […]

Die manne Horison-Noord word hartlik uitgenooi om 'n manne ontbyt saam met ons te kom geniet. Ons gas is Dr Ockie Fourie. Ockie deel graag sy getuienis oor hoe 'n God van Liefde hom verlos het vanuit die onderwereld van bendebedrywighede en hom ook verlos het van algehele verslawing. Ockie bid ook vir siekes en […]

Evangelis Ockie Fourie bedien die Woord Sondag oggend 15 Maart 2026 by die Lede In Christus Gemeente te Newlands. U word hartlik uitgenooi om die diens saam met ons te kom luister na die Woord van 'n God van Liefde. Daar sal beslid tyd afgestaan word om vir siekes te bid, en vir bevryding. Ockie […]

Men Of Faith Weekend with Ockie Fourie and Morne Venter. Come and join us for a men's weekend of Faith at the Draaiwater Lodge between Memel and Newcastle on the R34. Camping sites available at R50 per day.