
Getuienis En Genesings Diens Met Evangelis Ockie Fourie – Groblersdal – Limpopo
Featured
Ruby River Resort
Ruby River Resort, De Wagendrift Road, Groblersdal, Limpopo, South Africa
U word hartlik uitgenooi om tyd saam met ons te kom spandeer by die Ruby River Oord te Groblersdal. Evangelis Ockie Fourie gaan die Woord bedien en ook sy kragtige getuienis met ons deel.Ockie bedien ook in genesing en bevryding. Daar sal beslis tyd afgestaan word om vir diegene te bid wat gebed nodig het. […]

